Greg Germann

Greg Germann
Geboortenaam Gregory Andrew Germann
Geboorte 26 Februarie 1958 (1958-02-26)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 1
Beroep(e) Akteur en regisseur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Greg Germann (gebore 26 Februarie 1958) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Child's Play 2 (1990), Clear and Present Danger (1994), en Sweet November (2001), en in die televisiereeks Ally McBeal (1997).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Tubidy